@viatv

VIA TV

Unknown

Instagram posts and videos uploaded by viatv

viatv

class="content__text" Van die #Boerbokke aan die #SPRINGBOKKE – STERKTE! Ons is bankvas agter julle. 🏉🇿🇦 #Boerbokke is terug op 5 November met ‘n spesiale episode oor die Springbokke se reis deur die Wêreldbeker. Skakel in om 19:30 op #ViaDStv147! Saam met @caseih_sa , CNH Capital en @agrochemlaeveld .

October 28, 2023

viatv

class="content__text" Hierdie reaksie maak net sin.😅 Kom ons kyk wie kan die beste caption in die kommentaarafdeling skryf! 👇 #HouvrouOfTrouvrou

October 28, 2023

viatv

class="content__text" Ons daag die slimkoppe uit met 'n paar vinnige feite en kopkrappers.🤓 Wat het julle gedink van hierdie week se episode? As jy dit gemis het, skakel in vir die heruitsending van #SlimkoppeMetNetwerk24 môreaand om 19:30! Saam met @afrikaansdotcom .

October 28, 2023

viatv

class="content__text" Moenie op jou tande kners oor die finaal nie. Skakel vanaand in vir #KomOnsBraai voor die wedstryd afskop om lekker te lag! Wat kan nou lekkerder wees as braai en rugby? Steek jou vuur aan en kuier saam op #ViaDStv147.🏉🔥

October 28, 2023

viatv

class="content__text" #KomOnsBraai is terug en drie paartjies wat mekaar glad nie ken nie moet saam kuier om die braaivuur. 😆🔥Gaan die vonke spat of gaan vriendskappe gesmee word? Kyk vanaand om 20:00 saam op #ViaDStv147! Met heruitsendings Dinsdae om 21:00.

October 28, 2023

viatv

class="content__text" Gaan die familie saam kan werk om die legendariese skat op te spoor? Kyk #Speeltoneel vandag om 09:00 op #ViaDStv147! 🌟 Met heruitsendings Woensdae om 22:30.

October 28, 2023

viatv

class="content__text" Die soektog na jou droomrok is vir elke bruid 'n belangrike proses!💍 Vandag op #WaarsMyTrourok kom besoek bruid Adelè @blancobridalcouture om haar droomrok te vind, terwyl bruid Jeanne-Marié inloer vir haar finale aanpas voor die groot dag. Gaan hulle albei die JA-woord gee of gaan die afspaak in trane eindig?🤔Kyk vanmiddag om 17:00 saam op #ViaDStv147! Met heruitsendings vanaf 11 November, Saterdae om 11:30. Saam met @blancobridalcouture .

October 27, 2023

viatv

class="content__text" Bok en Mark vertrek op ’n “bucket list”-ervaring na die Oranjerivier. Oppad soontoe kyk hulle blomme, en begin dan met ’n onvergeetlike vier-dae ekskursie op die water. Die manne vang mooi kleinbek-geelvis en kamp en eet op die oewer van die Oranjerivier in die middel van nêrens! Kyk vandag om 19:30 #LandEnStrand op #ViaDStv147.🎣​ Met heruitsendings Saterdae om 16:00.​ Saam met @altitude_wealthmanagement en Rulo Life.

October 27, 2023

viatv

class="content__text" Kollegas van Bok Radio sê mekaar die stryd aan op #SlimVangSyBaas. Ons kyk wie is die skerpste onder die klomp en wie dring deur om vir ’n kontantprys van R10 000 te speel! Kom toets jou algemene kennis en speel vanmiddag om 17:30 saam!✨🃏​ Met heruitsendings Saterdae om 09:30 en 21:00 en Maandae om 22:00.

October 27, 2023

viatv

class="content__text" Begin jou naweek met 'n spanningsvolle musekvasvra op #Klankbank! Dis die laaste semi-finaal van die seisoen en Martin, Anja en Mandy is terug om die #Klankbank te beroof. Daar is ook 'n spesiale optrede deur @droomsindroom ! Jy wil nie hierdie episode vanaand om 20:00 misloop nie!🎤​ Met heruitsendings Saterdae om 22:00.

October 27, 2023

viatv

class="content__text" Daar is 'n paar nuwe gesigte op VIA hierdie week.😁 Maak seker jy is ingeskakel vir jou gunsteling programme en laat weet ons wat jy graag kyk in die kommentaarafdeling! 👇 #ViaDStv147

October 24, 2023

viatv

class="content__text" Skuif nader, want dis sulke tyd. Ons is weer op soek na die land se top-trouvrou in die tweede seisoen van #HouvrouOfTrouvrou. Dié keer raak sake wild, woes en kompeterend. Nee kyk, die poppe gaan behoorlik dans wanneer agt vrouens van regoor Suid-Afrika mekaar behoorlik die stryd gaan aansê om uiteindelik septer te swaai as die land se voorste trouvrou. Wat anders kan jy verwag wanneer die lokaas ‘n lekker, vet kontantprys van R300 000 is? Wees gereed vir baie drama! 👑👠 ​ Skakel in vir #HouvrouOfTrouvrou vanaf 20 September, Woensdae om 20:00 op #ViaDStv147. ​ Saam met @promac_paints en @paint_trade .

September 29, 2023

Similar accounts

natgeo

284.3m followers

@natgeo
iamcardib

169.3m followers

@iamcardib
ddlovato

157.4m followers

@ddlovato
realmadrid

152.8m followers

@realmadrid
chrisbrownofficial

145.3m followers

@chrisbrownofficial
fcbarcelona

125.6m followers

@fcbarcelona
championsleague

113.4m followers

@championsleague
gal_gadot

109.3m followers

@gal_gadot
sooyaaa__

77.4m followers

@sooyaaa__
premierleague

72.7m followers

@premierleague
theweeknd

71.7m followers

@theweeknd
urvashirautela

70.3m followers

@urvashirautela

Disclaimer

The data provides is not authorized by TikTok. We are not an official partner of TikTok.

Use of materials from the resource is permitted only with a link to our resource.

Copyright © 2024 insiflow.com