VAKANSIE!!!!!!!! Ek & my mamma!!!! #weskus #strandfontein #lekkerstelekker #backtomyroots
December 17, 2021
Die enigste beswaar wat ek teen die voertuig het, is die GP-nommerplaat 🤣🤣🤣 jokes, joke!! Ek joke regtig!!!! Ek is baie lief vir die Gautengers!! ☺️ @toyota_sa #Fortuner #luxuryoffreedom • #newhair #holidayhair @showhairsalon @shana_showhair
December 16, 2021
My rykdom en grootste prestasie!!! #mygesin #dogtertjiefees #manlief @ernstjoubert Baie dankie liefste @suletfourie.photography dat jy kosbare herinneringe so mooi vasvang!!
December 16, 2021
En dís waaroor dit rêrig gaan #JesusFEES #KersSeisoen @littlepandawear #selfie 🕶 #raybans #gifted #sunglasshutsa
December 14, 2021
In vanaand se episode van #MINKI kom kuier die aktrise Roeline Daneel in die ateljee. Ek verras haar met ’n bekroonde akteur en regisseur wie ’n goeie vriend van haar is. En Nadine van Tjhoko paint kom loer ook in! Kuier vanaand om 20:00 saam. Net op @viatv #minkisemense #metliefde @skinrenewalsa @toyota_sa
December 14, 2021
Vandag is my ouers 40 jaar getroud!!! En my liefste boetie, Ben, is op hul 5de huweliksherdenking gebore!! Ek is nie net lief vir julle nie, ek is ook mál oor julle!!! #familie #121281 #121286 #Genade #doubleblessing
December 13, 2021
Ja, ek is nog steeds in my nagklere (guilty pleasure oor 'n naweek)! Ja, my man speel golf op 'n saterdag (dit gebeur bitter min). Ja, hierdie is 'n @barilla.sa advertensie (want ons love pasta en 'n mens moet eet)! Ja, my middelste dogter het dié foto geneem!! #DankieElise #pastalovers #naweek #sillyseason #holidays
December 12, 2021
It's the season of giving and Skin Renewal is giving away a doctors consult and treatments to the value of R 5000 to one lucky follower!!! All you need to do is follow @skinrenewalsa and tag 2 friends below! Winner will be announced on 16 December!! A Skin Renewal representative will contact the winner directly! Good luck!!! #theelixirofyou #SkinRenewalSA #thegiftofselfconfidence 📸 @mandy_stander_
December 11, 2021
Similar accounts
Disclaimer
The data provides is not authorized by TikTok. We are not an official partner of TikTok.
Use of materials from the resource is permitted only with a link to our resource.
Contact